18de Golden Globe-toekenningsaand

Die 18de Golden Globe-toekenningsaand, wat uitnemendheid in die rolprente van 1960 vereer het, is op 16 Maart 1961 gehou.

  18de Golden Globe-aand 

Datum 16 Maart 1961
Beste rolprente en reekse
Rolprent  The Greatest Show on Earth (drama)
The Apartment (komedie)
Song Without End (musiekspel)

Wenners en benoemdes

wysig
Beste rolprent – drama

Spartacus

  • Elmer Gantry
  • Inherit the Wind
  • Sons and Lovers
  • Sunrise at Campobello
Beste rolprent – komedie

The Apartment

  • The Facts of Life
  • The Grass Is Greener
  • It Started in Naples
  • Our Man in Havana
Beste rolprent – musiekspel

Song Without End

  • Bells Are Ringing
  • Can-Can
  • Let's Make Love
  • Pepe
Beste rolprentregisseur

Jack Cardiff – Sons and Lovers

  • Richard Brooks – Elmer Gantry
  • Stanley KubrickSpartacus
  • Billy Wilder – The Apartment
  • Fred Zinnemann – The Sundowners
Beste akteur in ’n drama

Burt LancasterElmer Gantry

Beste akteur in ’n komedie of musiekspel

Jack LemmonThe Apartment

Beste aktrise in ’n drama

Greer GarsonSunrise at Campobello

Beste aktrise in ’n komedie of musiekspel

Shirley MacLaineThe Apartment

Beste manlike byspeler in ’n rolprent

Sal MineoExodus

Beste vroulike byspeler in ’n rolprent

Janet LeighPsycho

Beste oorspronklike musiek

The Alamo – Dimitri Tiomkin

  • Exodus – Ernest Gold
  • Pepe – Johnny Green
  • Spartacus – Alex North
  • The World of Suzie Wong – George Duning

Eksterne skakels

wysig