Maak hoofkeuseskerm oop

Die 1980 Formule Een Suid-Afrikaanse Grand Prix is op 1 Maart 1980 op die Kyalami Grand Prix-renbaan in Midrand, Suid-Afrika gehou. Dit was die derde wedren van die kampioenskapseisoen en is deur die Fransman René Arnoux in 'n Renault gewen.

RenuitslagWysig

Pos No Bestuurder Span Rondtes Tyd Rooster Punte
1 16   René Arnoux Renault 78 1:36:52.54 2 9
2 26   Jacques Laffite Ligier-Ford 78 +34.07 4 6
3 25   Didier Pironi Ligier-Ford 78 +52.49 5 4
4 5   Nelson Piquet Brabham-Ford 78 +61.02 3 3
5 28   Carlos Reutemann Williams-Ford 77 +1 rondte 6 2
6 30   Jochen Mass Arrows-Ford 77 +1 rondte 19 1
7 3   Jean-Pierre Jarier Tyrrell Racing-Ford 77 +1 rondte 13
8 20   Emerson Fittipaldi Fittpaldi-Ford 77 +1 rondte 18
9 14   Clay Regazzoni Ensign-Ford 77 +1 rondte 20
10 6   Ricardo Zunino Brabham-Ford 77 +1 rondte 17
11 7   John Watson McLaren-Ford 76 +2 rondtes 21
12 11   Mario Andretti Lotus-Ford 76 +2 rondtes 15
13 17   Geoff Lees Shadow-Ford 70 suspensie 24

Die res van die veld het uitgeval, en kon dus nie die wedren voltooi nie