480 v.C.
jaar
480 v.C. |
◄ | 6de eeu v.C. | ◄5de eeu v.C.► | 4de eeu v.C. | ►
◄ | 485 v.C. | 484 v.C. | 483 v.C. | 482 v.C. | 481 v.C. | ◄ 480 v.C. ► | 479 v.C. | 478 v.C. | 477 v.C. | 476 v.C. | 475 v.C. | ►
|
Kalenders | ||||||||||
|
Gebeure
wysig- Tweede Persiese oorlog: Xerxes val Griekeland aan. Tetamnestros van Sidon is die admiraal van sy vloot.[1]
- 11 Augustus – Persiese krygers, onder leiding van Xerxes, verslaan die Spartane onder Koning Leonidas I in die Slag van Thermopylae.
- Hamilcar, kleinseun van Mago, land met 300 000 mans naby die stad Panormus (Palermo). Hy beweer dat hy net Terillus op Himera se troon wil terugbring, maar Kartago wil die hele eiland verower.[1]
Geboortes
wysigSterftes
wysigVerwysings
wysig- ↑ 1,0 1,1 Phoenicians, Deel 2 van Peoples of the past Glenn Markoe, University of California Press, 2000, ISBN 0-520-22614-3, ISBN 978-0-520-22614-2