52ste Oscar-toekenningsaand
Die 52ste Oscar-toekenningsaand is op 14 April 1980 deur die Academy of Motion Picture Arts and Sciences in Los Angeles gehou om erkenning te gee aan die rolprente van 1979. Die aanbieder was Johnny Carson.
52ste Oscar-toekenningsaand
| ||
Datum | 14 April 1980 | |
Plek | Dorothy Chandler Pavilion, Los Angeles | |
Aanbieder | Johnny Carson | |
Pryse & benoemings | ||
Beste rolprent | Kramer vs. Kramer | |
Meeste pryse | Kramer vs. Kramer (5) | |
Meeste benoemings | All That Jazz en Kramer vs. Kramer (9 elk) |
Onder die benoemdes vir beste manlike byspeler was die agtjarige Justin Henry (hy was die jongste benoemde nog in dié kategorie) en die 79-jarige Melvyn Douglas. Die ouderdomsgaping tussen hulle was die grootste nog (tot in 2013) tussen twee mededingende akteurs.
Pryse
wysigHier volg ’n lys van die belangrikste wenners en benoemdes (die wenners word eerste genoem en is in vet druk):[1][2]
Beste rolprent | Beste regisseur |
---|---|
|
|
Beste akteur | Beste aktrise |
|
|
Beste manlike byspeler | Beste vroulike byspeler |
|
|
Beste oorspronklike draaiboek | Beste verwerkte draaiboek |
|
|
Beste buitelandse rolprent | Beste oorspronklike musiek (drama) |
|
|
Beste kunsredigering | Beste kinematografie |
|
|
Beste redigering | Beste visuele effekte |
|
|
Erepryse
wysig- Hal Elias
- Alec Guinness
Medalje van aanbeveling
wysig- John O. Aalberg, Charles G. Clarke en John G. Frayne
Jean Hersholt- Humanitêre Prys
wysig- Robert Benjamin
Irving G. Thalberg-gedenkprys
wysig- Ray Stark
Verwysings
wysig- ↑ The Official Acadademy Awards® Database
- ↑ "The 52nd Academy Awards (1980) Nominees and Winners". oscars.org (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 6 Oktober 2014. Besoek op 7 Oktober 2011.
Eksterne skakels
wysig- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Oscars.
- Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse Wikipedia