539
| 5de eeu | 6de eeu | 7de eeu |

◄ ◄ | | 534 | 535 | 536 | 537 | 538 | ◄ 539 ► | 540 | 541 | 542 | 543 | 544 | | ► ►

Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal
Sien ook: Kategorie:539
Kalenders
Gregoriaanse kalender 539
DXXXIX
Ab urbe condita 1292
Chinese kalender 3235 – 3236

乙午 – 丙未

Ethiopiese kalender 531 –532
Hebreeuse kalender 4299 – 4300
Hindoekalenders
- Vikram Samvat 594 – 595
- Shaka Samvat 461 – 462


Die jaar 539 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Donderdag begin het. Dit was die 39ste jaar van die 6de eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.

Gebeure

wysig
  • Die Oos-Gote vermoor die totale manlike bevolking van Milaan. Die vroue word aan die Boergondiërs gegee as slawe.
  • Die Ostrogotiese leier Wittigis vra vir Wacho, die koning van die Lombarde om hulp teen die Romeine van Justinianus, maar Wacho weier omdat hy 'n verdrag met hulle gesluit het.[1]

Geboortes

wysig

Sterftes

wysig

Verwysings

wysig
  1. SARANTIS, ALEXANDER. (2009). ""War and Diplomacy in Pannonia and the Northwest Balkans during the Reign of Justinian: The Gepid Threat and Imperial Responses."". Dumbarton Oaks Papers. 63: 15–40.