72ste Golden Globe-toekenningsaand

Die 72ste Golden Globe-aand, wat uitnemendheid in die rolprente en TV-programme van 2014 vereer het, is op 11 Januarie 2015 deur NBC in The Beverly Hilton in Beverly Hills, Kalifornië, gehou.[1] Die benoemdes is op 11 Desember 2014 aangekondig.[2][3][4]

  72ste Golden Globe-aand 

Datum 11 Januarie 2015
Plek The Beverly Hilton in Beverly Hills, Kalifornië
Aanbieder Tina Fey en Amy Poehler
Beste rolprente en reekse
Rolprent  Boyhood (drama)
The Grand Budapest Hotel (komedie of musiekspel)
TV-reeks  The Affair (drama)
Transparent (musiek of komedie)
Minireeks of TV-prent  Fargo

Tina Fey en Amy Poehler het die geleentheid vir die derde agtereenvolgende en laaste keer aangebied.[5][6] The Affair, Birdman, Boyhood, Fargo, The Theory of Everything en Transparent was van die produksies wat meer as een prys gewen het.[7]

Wenners en benoemdes

wysig
 
Eddie Redmayne
 
Julianne Moore
 
Michael Keaton
 
Amy Adams
 
J.K. Simmons
 
Patricia Arquette
 
Kevin Spacey
 
Ruth Wilson
 
Jeffrey Tambor

Die wenners word eerste genoem, gevolg deur die ander benoemdes.

Rolprente

wysig

Beste drama

wysig
  • Boyhood
    • Foxcatcher
    • The Imitation Game
    • Selma
    • The Theory of Everything

Beste komedie of musiekspel

wysig
  • The Grand Budapest Hotel
    • Birdman
    • Into the Woods
    • Pride
    • St. Vincent

Beste akteur in ’n drama

wysig

Beste aktrise in ’n drama

wysig

Beste akteur in ’n komedie of musiekspel

wysig

Beste aktrise in ’n komedie of musiekspel

wysig

Beste manlike byspeler

wysig

Beste vroulike byspeler

wysig

Beste regisseur

wysig
  • Richard Linklater – Boyhood
    • Wes Anderson – The Grand Budapest Hotel
    • Ava DuVernay – Selma
    • David Fincher – Gone Girl
    • Alejandro González Iñárritu – Birdman

Beste draaiboek

wysig
  • Alejandro González Iñárritu, Nicolás Giacobone, Alexander Dinelaris jr., Armando Bó – Birdman
    • Wes Anderson – The Grand Budapest Hotel
    • Gillian Flynn – Gone Girl
    • Richard Linklater – Boyhood
    • Graham Moore – The Imitation Game

Beste oorspronklike musiek

wysig
  • Jóhann Jóhannsson – The Theory of Everything
    • Alexandre Desplat – The Imitation Game
    • Trent Reznor, Atticus Ross – Gone Girl
    • Antonio Sánchez – Birdman
    • Hans Zimmer – Interstellar

Beste oorspronklike liedjie

wysig
  • "Glory" (John Legend, Common) – Selma
    • "Big Eyes" (Lana Del Rey) – Big Eyes
    • "Mercy Is" (Patti Smith, Lenny Kaye) – Noah
    • "Opportunity" (Greg Kurstin, Sia Furler, Will Gluck) – Annie
    • "Yellow Flicker Beat" (Lorde) – The Hunger Games: Mockingjay – Part 1

Beste animasieprent

wysig
  • How to Train Your Dragon 2
    • Big Hero 6
    • The Book of Life
    • The Boxtrolls
    • The Lego Movie

Beste buitelandse prent

wysig
  • Leviathan (Rusland)
    • Force Majeure (Swede)
    • Gett: The Trial of Viviane Amsalem (Israel)
    • Ida (Pole/Denemarke)
    • Tangerines (Estland en Georgië)

Televisie

wysig

Beste drama

wysig

Beste komedie of musiekspel

wysig
  • Transparent
    • Girls
    • Jane the Virgin
    • Orange Is the New Black
    • Silicon Valley

Beste akteur in ’n drama

wysig

Beste aktrise in ’n drama

wysig

Beste akteur in ’n komedie of musiekspel

wysig

Beste aktrise in ’n komedie of musiekspel

wysig

Beste minireeks of TV-prent

wysig
  • Fargo
    • The Missing
    • The Normal Heart
    • Olive Kitteridge
    • True Detective

Verwysings

wysig
  1. Butler, Don. "Beverly Hilton recaptures lustre of its glory days", Regina Leader-Post, 9 Mei 2008. "And the Golden Globe Awards have been handed out in its swanky International Ballroom since 1961."
  2. 72nd Annual Golden Globe® Awards Nominees Announced Geargiveer 27 Februarie 2017 op Wayback Machine. URL besoek op 11 Desember 2014.
  3. "Golden Globes 2015: List of nominations in full as Birdman leads with seven nods". The Independent (in Engels). 11 Desember 2014. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 10 Maart 2020. Besoek op 11 Desember 2014.
  4. "Golden Globe Awards: Boyhood, The Imitation Game and Birdman lead nominations". Guardian (in Engels). 11 Desember 2014. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 24 Desember 2019. Besoek op 11 Desember 2014.
  5. Belloni, Matthew. "Tina Fey, Amy Poehler to Host Golden Globes for Next Two Years". The Hollywood Reporter (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 3 Maart 2014. Besoek op 9 Desember 2014.
  6. 015 Will Be the Last Time Tina Fey and Amy Poehler Host the Golden Globes. URL besoek op 15 Desember 2014.
  7. "2015 Golden Globe Awards: Winners List". CNN. 11 Januarie 2015. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 19 Mei 2019. Besoek op 11 Januarie 2015.

Eksterne skakels

wysig