87 v.C.
| 2de eeu v.C. | 1ste eeu v.C. | 1ste eeu |

| 92 v.C. | 91 v.C. | 90 v.C. | 89 v.C. | 88 v.C. | ◄ 87 v.C. ► | 86 v.C. | 85 v.C. | 84 v.C. | 83 v.C. | 82 v.C. |
Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal

Kalenders  
Antiochus XII
Astronomiese kalender -86
Ab urbe condita 667
Chinese kalender 2610 – 2611

庚巳 – 辛午

Hebreeuse kalender 3674 – 3675
Hindoekalenders

Gebeure

wysig
  • Numismatiese bronne toon dat Antiochus XII nou Damaskus beheers. Hy het dit oorgeneem van Demetrius III wat deur die Partiërs gevangegeneem is en wat dood is.[1]
  • Gnaeus Octavius en Lucius Cornelius Cinna is die consuls van Rome. Octavius ondersteun Sulla se hervormings, Cinna is 'n teenstander. Dit lei tot 'n burgeroorlog tussen die twee consuls.[2]
  • Marius en Cinna, Sulla se teenstanders, beleer Rome en neem die stad in. Sulla se aanhangers word afgeslag.[2]

Verwysings

wysig
  1. The Seleucid and Hasmonean Periods and the Apocalyptic Worldview Deel 88 of The Library of Second Temple Studies Lester L. Grabbe, Gabriele Boccaccini, Jason M. Zurawski, Bloomsbury Publishing, 2016, ISBN 0-567-66615-8, ISBN 978-0-567-66615-4
  2. 2,0 2,1 history of war