86 v.C.
jaar
86 v.C. |
◄ | 2de eeu v.C. | ◄1ste eeu v.C.► | 1ste eeu | ►
◄ | 91 v.C. | 90 v.C. | 89 v.C. | 88 v.C. | 87 v.C. | ◄ 86 v.C. ► | 85 v.C. | 84 v.C. | 83 v.C. | 82 v.C. | 81 v.C. | ►
|
Kalenders | ||||||||||
Gaius Marius | ||||||||||
|
Gebeure
wysig- Atene wat lank 'n Romeinse bondgenoot gewees het maar nou Mithridates VI steun word deur Sulla beleër en geplunder.[1]
- 'n Romeinse volkstelling, die eerste ná die Bondgenote-oorlog en die eerste sedert 115 v.C., lewer 'n aantal van 436 000 mans op.[2]
- Gaius Marius wil Sulla vervang. Hy word opnuut konsul maar sy gesondheid laat nie toe dat hy sy planne uitvoer nie.[3]
Geboortes
wysig- Sallustius (geraamde datum) (†35 v.C.) - Romeinse generaal en skrywer
Sterftes
wysig- 13 Januarie – Gaius Marius, Romeinse militaris. (* 157 v.C.)
- Sima Qian, Sjinese geskiedkundige (geraamde datum)
Verwysings
wysig- ↑ Worthington, Ian. (2021). ""The Date of the Athenian-Roman foedus"". Klio. 103 (1): 90–96. doi:10.1515/klio-2020-0307.
{{cite journal}}
: AS1-onderhoud: gebruik authors-parameter (link) - ↑ The Social War, 91 to 88 BCE: A History of the Italian Insurgency against the Roman Republic, Christopher J. Dart, Routledge, 2016, ISBN 1-317-01548-7, ISBN 978-1-317-01548-2
- ↑ Dictionary of African Biography, Volume 2 Professor Henry Louis Gates, Jr., Professor Emmanuel Akyeampong, Mr. Steven J. Niven, OUP USA, 2012, ISBN 0-19-538207-2, ISBN 978-0-19-538207-5