A Beautiful Mind
2001 rolprent deur Ron Howard
A Beautiful Mind is 'n Amerikaanse rolprent uit 2001 wat geregisseer is deur Ron Howard.[1][2] Beautiful Mind is 'n rolprent oor die lewe van die wiskundige John Forbes Nash Jr., wat aan skisofrenie gely het. Die draaiboek is gebaseer op die boek met dieselfde titel, geskryf in 1999 deur Sylvia Nasar.[3] Die rolprent het in 2002 vier Oscars ontvang.
A Beautiful Mind | |
---|---|
Regisseur | Ron Howard |
Produksieleier | Brian Grazer Ron Howard |
Draaiboek | Akiva Goldsman |
Met | |
Musiek deur | James Horner |
Kinematografie | Roger Deakins |
Redigeerder | Daniel P. Hanley Mike Hill |
Ateljee | Universal Pictures DreamWorks Pictures Imagine Entertainment |
Verspreider | Universal Pictures |
Uitgereik | 21 Desember 2001 |
Speeltyd | 135 min |
Land | Verenigde State |
Taal | Engels |
IMDb-profiel |
Hoofrolspelers
wysigVerwysings
wysig- ↑ A Beautiful Mind
- ↑ Mathematician John Nash, Subject Of ‘A Beautiful Mind’, Dies In Car Crash
- ↑ Het leven van John Nash: genie, gek, genezen, resensie van die boek in Trouw, 29 April 2000
Eksterne skakels
wysig- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie A Beautiful Mind.
- Wikiquote het aanhalings deur A Beautiful Mind.
- A Beautiful Mind op IMDb