74ste Oscar-toekenningsaand

Die 74ste Oscar-toekenningsaand is op 24 Maart 2002 deur die Academy of Motion Picture Arts and Sciences in Hollywood gehou om erkenning te gee aan die rolprente van 2001. Whoopi Goldberg was die aanbieder. Dit was die eerste Oscar-seremonie wat in Hollywood aangebied is sedert die 33ste Oscar-toekenningsaand in 1960.

  74ste Oscar-toekenningsaand 

Datum 24 Maart 2002
Plek Kodak-teater, Hollywood
Aanbieder Whoopi Goldberg
Pryse & benoemings
Beste rolprent  A Beautiful Mind
Meeste pryse  A Beautiful Mind en The Lord of the Rings: The Fellowship of the Ring (4 elk)
Meeste benoemings  The Lord of the Rings: The Fellowship of the Ring (13)

A Beautiful Mind het vier Oscars gewen, insluitende beste rolprent en regisseur.[1] The Lord of the Rings: The Fellowship of the Ring het ook vier pryse gewen – almal in die tegniese kategorieë.

Dit was die eerste jaar dat ’n prys vir beste vollengte-animasieprent toegeken is en dat ’n swart Amerikaner (Halle Berry) die Oscar vir beste aktrise gewen het.[2]

Pryse

wysig

Hier volg ’n lys van die belangrikste wenners en benoemdes (die wenners word eerste genoem en is in vet druk):[3]

Beste rolprent Beste regisseur
  • A Beautiful Mind – Brian Grazer, Ron Howard
    • Gosford Park – Robert Altman, Bob Balaban, David Levy
    • In the Bedroom – Ross Katz, Todd Field, Graham Leader
    • The Lord of the Rings: The Fellowship of the Ring – Peter Jackson, Fran Walsh, Barrie M. Osborne
    • Moulin Rouge! – Baz Luhrmann, Fred Baron, Martin Brown
  • Ron Howard – A Beautiful Mind
    • Robert Altman – Gosford Park
    • Peter Jackson – The Lord of the Rings: The Fellowship of the Ring
    • David Lynch – Mulholland Drive
    • Ridley Scott – Black Hawk Down
Beste akteur Beste aktrise
Beste manlike byspeler Beste vroulike byspeler
Beste oorspronklike draaiboek Beste verwerkte draaiboek
  • Gosford Park – Julian Fellowes
    • Amélie – Guillaume Laurant, Jean-Pierre Jeunet
    • Memento – Christopher Nolan, Jonathan Nolan
    • Monster's Ball – Milo Addica, Will Rokos
    • The Royal Tenenbaums – Wes Anderson, Owen Wilson
  • A Beautiful Mind – Akiva Goldsman
    • Ghost World – Daniel Clowes, Terry Zwigoff
    • In the Bedroom – Todd Field, Robert Festinger
    • The Lord of the Rings: The Fellowship of the Ring – Peter Jackson, Fran Walsh, Philippa Boyens
    • Shrek – Ted Elliott, Terry Rossio, Joe Stillman, Roger S. H. Schulman
Beste animasieprent Beste buitelandse rolprent
  • Shrek – Aron Warner
    • Jimmy Neutron: Boy Genius – John A. Davis, Steve Oedekerk
    • Monsters, Inc. – Pete Docter, John Lasseter
Beste oorspronklike musiek Beste oorspronklike liedjie
Beste kunsredigering Beste kinematografie
  • Moulin Rouge! – Catherine Martin, Brigitte Broch
    • Amélie – Aline Bonetto, Marie-Laure Valla
    • Gosford Park – Stephen Altman, Anna Pinnock
    • Harry Potter and the Philosopher's Stone – Stuart Craig, Stephenie McMillan
    • The Lord of the Rings: The Fellowship of the Ring – Grant Major, Dan Hennah
  • The Lord of the Rings: The Fellowship of the Ring – Andrew Lesnie
    • Amélie – Bruno Delbonnel
    • Black Hawk Down – Slawomir Idziak
    • The Man Who Wasn't There – Roger Deakins
    • Moulin Rouge! – Donald M. McAlpine
Beste rolprentredigering Beste visuele effekte
  • Black Hawk Down – Pietro Scalia
    • A Beautiful Mind – Mike Hill, Daniel P. Hanley
    • The Lord of the Rings: The Fellowship of the Ring – John Gilbert
    • Memento – Dody Dorn
    • Moulin Rouge! – Jill Bilcock
  • The Lord of the Rings: The Fellowship of the Ring – Jim Rygiel, Randall William Cook, Richard Taylor, Mark Stetson
    • A.I. Artificial Intelligence – Dennis Muren, Scott Farrar, Stan Winston, Michael Lantieri
    • Pearl Harbor – Eric Brevig, John Frazier, Ed Hirsh, Ben Snow

Verwysings

wysig
  1. "Critics' Beautiful debate". BBC News (in Engels). 25 Februarie 2002. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 15 Mei 2019. Besoek op 24 Mei 2012.
  2. "Halle Berry's acceptance speech". BBC News (in Engels). 25 Februarie 2002. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 3 Augustus 2019. Besoek op 24 Mei 2012.
  3. "The 74th Academy Awards (2002) Nominees and Winners". oscars.org (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 1 Oktober 2014. Besoek op 19 November 2011.

Eksterne skakels

wysig