Afrikahondsroos
(Aangestuur vanaf Afrika-hondsroos)
Die Afrikahondsroos (Xylotheca kraussiana) is 'n klein, immergroen boompie in die Achariaceae familie.
Afrikahondsroos | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eudicots |
Klade: | Rosids |
Orde: | Malpighiales |
Familie: | Achariaceae |
Genus: | Xylotheca |
Spesie: | X. kraussiana
|
Binomiale naam | |
Xylotheca kraussiana Hochst., (1843)
| |
Sinonieme | |
|
Die boom se FSA-nommer is 493.[1]
Beskrywing
wysigHulle is heeltemal doringloos en het welriekende, aanskoulike wit blomme wat ongeveer 5 cm in deursnee is. Die blare is enkelvoudig en afwisselend.
Habitat
wysigDie boom groei op duine langs die kus en in duinwoude.
Verspreiding
wysigDie boompie kom voor in KwaZulu-Natal, Mpumalanga, Eswatini en Mosambiek.[2]
Galery
wysig-
Loof en blomkoppe
-
Vrug
-
Blomme van die Afrika-hondsroos
Sien ook
wysigVerwysings
wysig- ↑ https://www.treetags.co.za/national-list-of-indigenous-trees/
- ↑ "PlantZAfrika" (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 27 Oktober 2016. Besoek op 28 Oktober 2016.
Bronne
wysig- Algemene gids tot BOME. Keith, Paul & Meg Coates Palgrave. 2000. ISBN 1-86872-527-8
- Plants of the World Online
- REDLIST Sanbi