Agapanthus inapertus

plantspesie

Die bloulelie (Agapanthus inapertus) is 'n meerjarige blomplant wat tot die genus Agapanthus behoort. Die spesie is inheems aan Limpopo en Mpumalanga asook Eswatini en Mosambiek.

Bloulelie
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Divisie:
Klas:
Orde:
Familie:
Subfamilie:
Genus:
Spesie:
A. inapertus
Binomiale naam
Agapanthus inapertus
Beauverd, (1912)

Daar is vier subspesies:

  • Agapanthus inapertus subsp. inapertus
  • Agapanthus inapertus subsp. intermedius F.M.Leight.
  • Agapanthus inapertus subsp. parviflorus F.M.Leight.
  • Agapanthus inapertus subsp. pendulus (L.Bolus) F.M.Leight.

Galery

wysig

Bronne

wysig