Agisanang
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Agisanang is 'n township in Noordwes, Suid-Afrika, sowat 3 km suidoos van die dorp Sannieshof in die distrik Delareyville.
Agisanang | |
---|---|
Koördinate: 26°33′52″S 25°49′28″O / 26.56444°S 25.82444°O | |
Land | Suid-Afrika |
Provinsie | Noordwes |
Distrik | Ngaka Modiri Molema |
Munisipaliteit | Tswaing |
Oppervlak | |
• Totaal | 1,22 km2 (0,47 vk. myl) |
Bevolking (2001)[1] | |
• Totaal | 6 138 |
• Digtheid | 5 031/km2 (13 030/vk. myl) |
Rasverdeling (2001) | |
• Bruin mense | 2.6% |
• Swart mense | 97.4% |
Taal (2001) | |
• Tswana | 82.0% |
• Xhosa | 10.4% |
• Suid-Sotho | 4.3% |
• Afrikaans | 1.3% |
• Ander | 2.0% |
Die township se naam is Tswana vir "woon saam in vrede"; dit het vroeër Agisang geheet.
Verwysings
wysig- ↑ 1,0 1,1 1,2 1,3 "Sub Place Agisanang". Sensus 2001. Besoek op 12 Junie 2017.
Bron
wysig- (en) Raper, Peter Edmund. 2004. New Dictionary of South African Place Names. Johannesburg & Cape Town: Jonathan Ball Publishers.