Akona Ndungane
Akona Ndungane (gebore in Mthatha op 20 Februarie 1981) is 'n rugbyspeler wat vir die Bulls in superrugby en die Blou Bulle in die Curriebeker op vleuel speel. Hy het in 2006-2007 elf toetse vir die Springbokke gespeel en het ook voorheen vir die Grens Bulldogs gespeel.
| |||||
Akona Ndungane tydens die Wereldbeker in 2007 | |||||
Volle naam | Akona Zilindlovu Ndungane | ||||
---|---|---|---|---|---|
Bynaam | Rasta | ||||
Geboortedatum | 20 Februarie 1981 | ||||
Geboorteplek | Mthatha, Suid-Afrika | ||||
Lengte | 1,87 m | ||||
Massa | 91 kg | ||||
Skool | Hudson Park High, Oos-Londen | ||||
Universiteit | Oos-Kaapse Technikon | ||||
Vername familie | Odwa Ndungane, tweelingbroer | ||||
Beroep | Professionele rugbyspeler | ||||
Rugbyloopbaan | |||||
Loopbaan as speler | |||||
Posisie(s) | Vleuel | ||||
Springbokno. | 774 | ||||
Provinsiale- / Staatspanne | |||||
Jare | Klub / span | Weds | (pte) | ||
2003 2004-2005 2005-2015 |
OP Olifante Grens Bulldogs Blou Bulle |
13 17 75 |
(30) (70) (150) | ||
korrek soos op 24 Mei 2015. | |||||
Superrugby/Verenigde Rugbykampioenskap | |||||
Jare | Klub / span | Weds | (pte) | ||
2005-2015 | Bulls | 108 | (165) | ||
korrek soos op 24 Mei 2015. | |||||
Nasionale span(ne) | |||||
Jare | Land | Weds | (pte) | ||
2006-2007 | Suid-Afrika | 11 | (5) | ||
korrek soos op 6 Oktober 2012. |