Alexandra (sangeres)
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Alexandra was die verhoognaam van Doris Nefedov, gebore Treitz (1942-1969), 'n Duitse sangeres wat in die tweede helfte van die 1960's met haar donker, rokerige stem en melancholiese liedere met 'n soms Slawies-Russiese inslag groot sukses behaal het.
Alexandra | |
---|---|
Alexandra in 1969 | |
Agtergrondinligting | |
Geboortenaam | Doris Treitz |
Gebore | 19 Mei 1942 Heydekrug, Memelland, Duitse Ryk; tans Šilutė, Litaue |
Sterf | 31 Julie 1969 Tellingstedt, Sleeswyk-Holstein, Duitsland |
Genres | Schlager, chanson, folkpop |
Beroep(e) | Sanger, liedjieskrywer, musikant |
Instrumente | Stem, kitaar |
Jare aktief | 1965-1969 |
Webwerf | alexandra-welt |
Alexandra is op die hoogtepunt van haar loopbaan in 1969 saam met haar ma in 'n motorongeluk dood.
Eksterne skakels
wysigWikimedia Commons bevat media in verband met Alexandra. |
Musiekvideo's