Alexsandro de Souza

Alexsandro de Souza (Curitiba, 14 September 1977), beter bekend as Alex, is voormalige 'n Brasiliaanse sokkerspeler. Hy het onder meer vir Coritiba (1995–1997; 2013–2014), Palmeiras (1997–2000; 2001 en 2002), Flamengo, Cruzeiro (2001; 2002–2004), Parma en Fenerbahçe.

Alex

Alex draf uit vir Fenerbahçe in 2011
Persoonlike inligting
GeboortenaamAlexsandro de Souza
Gebore14 September 1977 (1977-09-14) (47 jaar oud)
GeboorteplekCuritiba, Paraná, Brasilië
Lengte1,73 m
SpeelposisieAanvallende middelveldspeler
Seniorloopbaan*
JareSpanKere(Doele)
1995–1997Coritiba24(4)
1997–2000Palmeiras37(9)
2000–2002Parma8(0)
2000Flamengo (leen)12(1)
2001Palmeiras (leen)13(0)
2001Cruzeiro (leen)29(2)
2002Palmeiras (leen)16(2)
2002–2004Cruzeiro55(27)
2004–2012Fenerbahçe245(136)
2013–2014Coritiba37(16)
Totaal499(221)
Nasionale span
1999–2000Brasilië o/2015(3)
1998–2005Brasilië49(12)
* Kere vir seniorklub uitgedraf en doele is net vir die plaaslike liga. en korrek soos op 04:56, 7 Desember 2014 (UTC).

† Kere uitgedraf (Doele).

‡ Nasionale spankere en -doele korrek soos op 04:56, 7 Desember 2014 (UTC)

Erelys

wysig

Palmeiras

wysig
  • Copa Libertadores da América:
1999
  • Copa Mercosul:
1998
  • Copa do Brasil:
1998
  • Torneio Rio-São Paulo:
2000

Cruzeiro

wysig
  • Kampioen van Brasilië:
2003
  • Kampioen van Minas Gerais:
2003 en 2004
  • Copa do Brasil:
2003

Fenerbahçe

wysig
  • Kampioen van Turkye:
2004-05; 2006-07 en 2010-11
  • Supercup van Turkye:
2007 en 2009
  • Cup van Turkey:
2012

Brasilië klub

wysig
  • Copa América:
1999 en 2004
  • Torneio Toulon:
1996
  • Pré-Olímpico:
2000

Eksterne skakels

wysig