Paraná (deelstaat)
Paraná (uitgespreek [paɾaˈna]) is een van die 26 state in Brasilië. Paraná se hoofstad en grootste stad, Curitiba, het 'n bevolking van 1 746 896 in 2010 gehad.
| |||||
Sien ander Brasiliaanse state | |||||
Land | Brasilië | ||||
Hoofstad | Curitiba | ||||
Grootste stad | Curitiba | ||||
Oppervlakte | 199 314,9 km² | ||||
Bevolking - Totaal - Digtheid |
10 439 601 (2010) 52,4 inw./km² | ||||
Goewerneur | Carlos Alberto Richa | ||||
Visegoewerneur | Maria Aparecida Borghetti | ||||
MOI (2005) | 0,820 – hoog | ||||
Tydsone | UTC-3 |
Demografie
wysigEtniese groepe in 2007
wysigEtniese groep | Persent | Bevolking |
Wit | 72,7% | 7 641 000 |
Bruin | 24,3% | 2 537 000 |
Swart | 1,5% | 174 000 |
Ander | 1,5% | 159 000 |
Wikimedia Commons bevat media in verband met Paraná. |
Deelstate van Brasilië | |
---|---|
Distrito Federal |