Federale Distrik (Brasilië)
Die Federale Distrik (Portugees: Distrito Federal; uitgespreek [dʒiʃˈtɾitu fedeˈɾaw]) is een van die 27 state en distrikte van Brasilië. Die distrik sluit die land se hoofstad, Brasília in. In 2012 het die Federale Distrik sowat 2,6 miljoen inwoners gehad.[1]
| |||||
Sien ander Brasiliaanse state | |||||
Land | Brasilië | ||||
Hoofstad | Brasília | ||||
Grootste stad | Brasília | ||||
Oppervlakte | 5 802 km² | ||||
Bevolking - Totaal - Digtheid |
2 648 532 (2012) 3,1 inw./km² | ||||
Goewerneur | Agnelo Queiroz | ||||
MOI (2005) | 0,911 – hoog | ||||
Tydsone | UTC-3 |
Sien ook
wysigVerwysings
wysigEksterne skakels
wysig- Die Federale Distrik se amptelike webwerf (pt)
- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Federale Distrik (Brasilië).
Deelstate van Brasilië | |
---|---|
Distrito Federal |