Alfred Donné
Alfred Donné (* 13 September 1801 - † 7 Maart 1878) was ’n Franse bakterioloog en dokter. Donné is bekend vir die ontdekking van trichomonas vaginalis en leukemie. Hy is ook die uitvinder van die fotoëlektriese mikroskoop.
Alfred Donné | |
Geboortenaam | Alfred François Donné |
---|---|
Gebore | 13 September 1801 Noyon, Oise |
Oorlede | 7 Maart 1878 (op 76) Parys, Frankryk |
Nasionaliteit | Frankryk |
Vakgebied | Bakteriologie |
Doktorale student(e) | Léon Foucault |
Léon Foucault was Donné se student en laboratoriumassistent en Donné het Foucault se vriend en ondersteuner gebly tot Foucault se afsterwe.
Bronne
wysig- (en) Diamantis, Aristidis; Magiorkinis, Emmanouil; Androutsos, George (Mei 2009). "Alfred Francois Donné (1801–1878): 'n pionier van mikroskopie, mikrobiologie en hematologie". Journal of Medical Biography. Engeland. 17 (2): 81–7. doi:10.1258/jmb.2008.008040. ISSN 0967-7720. PMID 19401511.
- (en) Hatcher, J (Desember 1979). "Alfred Francois Donné". Midwives chronicle. Verenigde Koninkryk. 92 (1103): 420–1. ISSN 0026-3524. PMID 390325.
- (en) Tobin, W (Maart 2006). "Alfred Donné en Léon Foucault: die eerste toepasing van elektrisiteit en fotografie vir mediese illustrasie". J Vis Commun Med. 29 (1): 6–13. doi:10.1080/01405110600575993. PMID 16766307.
Eksterne skakels
wysig- (en) Alfred Donné
Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wikipedia vertaal. |