Aloe chortolirioides
plant spesie
Aloe chortolirioides is 'n spesie wat tot die genus Aloe hoort. Die plant is inheems aan Mpumalanga en Eswatini en kom van Carolina voor, ooswaarts verby die berge suid van Barberton tot in noordwes Eswatini voor. Die plant het reeds 30% van sy habitat verloor die afgelope 90 jaar en die proses hou aan.
Aloe chortolirioides | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
Divisie: | |
Klas: | |
Subklas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Subfamilie: | |
Genus: | |
Spesie: | A. chortolirioides
|
Binomiale naam | |
Aloe chortolirioides A.Berger, (1908)
|
Die plant het twee subspesies:
- Aloe chortolirioides var. chortolirioides
- Aloe chortolirioides var. woolliana (Pole-Evans) Glen & D.S.Hardy