Aloe integra
plant spesie
Die Aloe integra is 'n aalwyn wat inheems is aan Mpumalanga en Eswatini. Die plant kom op die eskarp tussen die Blyderivier en Piet Retief voor. Die populasie is gefragmenteer en die habitat bly agteruit gaan. Indringerplante is ook 'n bedreiging.
Aloe integra | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
Subkoninkryk: | |
Divisie: | |
Klas: | |
Subklas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Subfamilie: | |
Genus: | |
Spesie: | A. integra
|
Binomiale naam | |
Aloe integra Reynolds, 1936
|