Pienkgrasaalwyn
plantspesie
(Aangestuur vanaf Aloe minima)
Die pienkgrasaalwyn (Aloe minima) is 'n aalwyn wat inheems is aan die Oos-Kaap, KwaZulu-Natal, Mpumalanga en Eswatini. Die aalwyn word slegs 30 cm hoog. Die blomme is pienk en die plant blom in Januarie tot Februarie.
Pienkgrasaalwyn | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
Subkoninkryk: | |
Divisie: | |
Klas: | |
Subklas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Subfamilie: | |
Genus: | |
Spesie: | A. minima
|
Binomiale naam | |
Aloe minima Baker, 1895
| |
Sinonieme | |
|
Die plant het twee subspesies:
- Aloe minima var. blyderivierensis (Groenew.) Reynolds
- Aloe minima var. minima
Sien ook
wysigBron
wysigEksterne skakels
wysig- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Pienkgrasaalwyn.