Aloe monotropa
plant spesie
Die Aloe monotropa is 'n aalwyn wat endemies is aan Limpopo en in die Wolkberg in die Olifantsriviervallei voorkom. Die plant het 'n voorkomsgebied van 6 km2 en die habitat word bedreig deur onwettige vetplant versamelaars en mynbou aktiwiteite.
Aloe monotropa | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
Subkoninkryk: | |
Divisie: | |
Klas: | |
Subklas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Subfamilie: | |
Genus: | |
Spesie: | A. monotropa
|
Binomiale naam | |
Aloe monotropa I.Verd., 1961
|