Aloe saundersiae
plant spesie
Die Aloe saundersiae is 'n aalwyn wat endemies is aan KwaZulu-Natal en kom voor van Melmoth tot by Greytown en Wartburg. Die plant se habitat verklein en word bedreig deur te veel troppe beeste en bokke wat hier wei en loop.
Aloe saundersiae | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
Subkoninkryk: | |
Divisie: | |
Klas: | |
Subklas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Subfamilie: | |
Genus: | |
Spesie: | A. saundersiae
|
Binomiale naam | |
Aloe saundersiae (Reynolds) Reynolds, 1947
| |
Sinonieme | |
|