Tongaboomaalwyn
aalwyn spesie
(Aangestuur vanaf Aloidendron tongaense)
Die Tongaboomaalwyn (Aloidendron tongaense), is 'n plant wat deel is van die Aloidendron genus. Die plant kom voor in KwaZulu-Natal, meer spesifiek Tongaland en aangrensende Mosambiek. Die boom se FSA-nommer is 29.9.[1]
Tongaboomaalwyn | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eensaadlobbiges |
Orde: | Asparagales |
Familie: | Asphodelaceae |
Subfamilie: | Asphodeloideae |
Genus: | Aloidendron |
Spesie: | A. tongaense
|
Binomiale naam | |
Aloidendron tongaense | |
Voorkoms van Aloidendron tongaense (groen) in Suider-Afrika | |
Sinonieme | |
|