Ammoniumwaterstofkarbonaat
chemiese verbinding
Ammoniumwaterstofkarbonaat of ammoniumbikarbonaat is 'n suur sout van ammoniak en koolsuur met die chemiese formule NH4HCO3
Algemeen | |
---|---|
Naam | Ammoniumwaterstofkarbonaat |
Chemiese formule | NH4HCO3 |
Molêre massa | 79,056 [g/mol][1] |
CAS-nommer | 1066-33-7[1] |
Voorkoms | kleurloos, wit vastestof[1] |
Reuk | effens soos ammoniak |
Fasegedrag | |
Selkonstantes | a=726pm; b=1147pm; c=938pm[2] |
Ruimtegroep | Pccn |
Nommer | 56 |
Smeltpunt | 107 °C [1] |
Kookpunt | ontbind vanaf ~60 °C[1] |
Digtheid | 1,57 [g/cm3] [1] |
Oplosbaarheid | oplosbaar; 248 [g/L] @25 °C[1] |
Dampdruk | 7,85 kPa @ 24,5°C[1] |
Brekingsindeks | 1,423; 1,536; 1,555[1] |
Suur-basis eienskappe | |
pKa | |
Veiligheid | |
Flitspunt | |
LD50 | 245 [mg/kg] (muis; iv.) |
Tensy anders vermeld is alle data vir standaardtemperatuur en -druk toestande. | |
Portaal Chemie |
Kristalstruktuur
wysigAmmoniumbikarbonaat kristalliseer in 'n monokliniese struktuur. Dit bestaan uit tetraëdriese ammoniumione (NH4+) en plat driehoekige waterstofkarbonaat-ione (HCO3−) wat deur waterstofbindings kettings vorm.[2]
Chemiese eienskappe
wysigBy verhitting ontbind dit: