Amphibolia laevis
Plantspesie
Amphibolia laevis is 'n klein vetplant wat deel van die Aizoaceae familie is. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en kom aan die Weskus voor van Vredendal tot by Melkbosstrand. Die spesie is deel van die fynbos en word bedreig deur ontwikkeling aan die kus veral by die Vredenburg-skiereiland asook by Melkbosstrand en Milnerton.
Amphibolia laevis | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eudicots |
Orde: | Caryophyllales |
Familie: | Aizoaceae |
Genus: | Amphibolia |
Spesie: | A. laevis
|
Binomiale naam | |
Amphibolia laevis (Aiton) H.E.K.Hartmann, (2002 gepubl. 2001)
| |
Sinonieme | |
|