Aphiwe Dyantyi
Aphiwe Odwa Dyantyi (gebore 26 Augustus 1994 in Oos-Londen) is ’n rugbyspeler wat op senter vir die Lions in Superrugby speel, asook vir die Goue Leeus in die Curriebekerreeks.
| |||||
Volle naam | Aphiwe Odwa Dyantyi | ||||
---|---|---|---|---|---|
Geboortedatum | 26 Augustus 1994 | ||||
Geboorteplek | Oos-Londen, Suid-Afrika | ||||
Lengte | 1,81 m | ||||
Massa | 90 kg | ||||
Skool | Dale College for Boys, King William’s Town | ||||
Universiteit | Universiteit van Johannesburg | ||||
Beroep | Professionele Rugbyspeler | ||||
Rugbyloopbaan | |||||
Loopbaan as speler | |||||
Posisie(s) | Vleuel, senter | ||||
Springbokno. | 907 | ||||
Jeugspanne | |||||
Jare | Span | ||||
2007 2015 |
Grens Bulldogs Goue Leeus | ||||
Provinsiale- / Staatspanne | |||||
Jare | Klub / span | Weds | (pte) | ||
2016–huidig | Goue Leeus | 16 | (40) | ||
korrek soos op 27 Julie 2019. | |||||
Superrugby/Verenigde Rugbykampioenskap | |||||
Jare | Klub / span | Weds | (pte) | ||
2018–huidig | Lions | 29 | (65) | ||
korrek soos op 27 Julie 2019. | |||||
Nasionale span(ne) | |||||
Jare | Land | Weds | (pte) | ||
2018– | Suid-Afrika | 13 | (30) | ||
korrek soos op 27 Julie 2019. |
Hy maak sy toetsdebuut vir die Springbokke op 9 Junie 2018 teen Engeland in Johannesburg op die ouderdom van 23.