Arby's is 'n internasionale kettinggroep van kitskosrestaurante wat in 1964 deur Forrest en Leroy Raffel in Boardman, Ohio, gestig is. Arby's is veral bekend vir hul toebroodjies en hul krullerige tjips.

Arby's
Tipe Privaatmaatskappy
Gestig 23 Julie 1964
Boardman, Ohio
Hoofkantoor Sandy Springs, Georgia
Liggings3 342 (Desember 2015)
SleutelpersonePaul Brown (hoofuitvoerendebeampte)
Gebied bedienVerenigde State
Kanada
Turkye
Verenigde Arabiese Emirate
Katar[1]
IndustrieRestaurante
ProdukteKitskos
Broodjies (geroosterde vleis • Angusvleis • HoenderKalkoen) • Slaaie • Frites • Ui-ringe • Aartappelkoeke • Mozzarella-stokkies • Lekkers • Ys-tee • Milkshakes • Nageregte • En 'n volledige ontbytkaart bedien daagliks van 6:00 tot 10:30
DiensteFranchising
Inkomste$1,2637 miljard (2007)[2]
Bedryfsinkomste$9,4 miljoen (2007)[2]
Netto inkomste$16,1 miljoen (2007)[2]
Werknemers74 000 (2013)[3]
MoedermaatskappyRoark Capital Group (81,5%)
The Wendy's Company (18,5%)
SlagspreukWe Have the Meats™
Webwerfarbys.com

Verwysings

wysig
  1. "Arby's FAQ" (in Engels). Arby’s. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 3 Maart 2020.
  2. 2,0 2,1 2,2 (en) (PDF) 2007 Annual Report (Report). Triarc. 29 Februarie 2008. http://media.corporate-ir.net/media_files/irol/67/67548/interactive07/try_2007_ar.pdf. 
  3. (en) Bramhall, Joe. "Arby's – Company Overview". Hoover's. Besoek op 24 Oktober 2008.

Eksterne skakels

wysig