Arena Fonte Nova
Itaipava Arena Fonte Nova,[3] ook bekend as Complexo Esportivo Cultural Professor Octávio Mangabeira, is 'n sokkerstadion in Salvador da Bahia, Brasilië. Dit was een van die gasheerstadions vir die FIFA Sokker-Konfederasiebeker in 2013, FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2014, Olimpiese Somerspele 2016 en Copa América 2019.[4] Die stadion het 'n kapasiteit van 51 708.
Arena Fonte Nova | ||
Bynaam | Fonte Nova | |
---|---|---|
Ligging | Salvador da Bahia, Brasilië | |
Koördinate | 12°58′43″S 38°30′15″W / 12.97861°S 38.50417°W | |
Eienaar | Bahia-regering | |
Kapasiteit | 51 708[1] | |
Oppervlak | Gras | |
Konstruksie | ||
Gebou | 2010–2013 | |
Geopen | 7 April 2013[2] | |
Boukoste | R$591 070 000 VS$267 miljoen €195 miljoen | |
Argitek | Marc Duwe en Claas Schulitz | |
Huurders | ||
Fotogalery
wysig-
Lugbeeld van die Itaipava Arena Fonte Nova
-
Binneruimte van die Itaipava Arena Fonte Nova
Wedstryde
wysigFIFA Sokker-Konfederasiebeker in 2013
wysig- Die hoofartikel vir hierdie afdeling is: FIFA Sokker-Konfederasiebeker in 2013.
Datum | Tyd (UTC-3) | Span 1 | Telling | Span 2 | Rondte | Toeskouers |
---|---|---|---|---|---|---|
20 Junie 2013 | 19:00 (BRT) | Nigerië | 1–2 | Uruguay | Groep B | 26 769 |
22 Junie 2013 | 16:00 (BRT) | Italië | 2–4 | Brasilië | Groep A | 48 874 |
30 Junie 2013 | 13:00 (BRT) | Uruguay | 2–2 e.t. (2–3 n.S.) | Italië | Klein finale | 43 382 |
FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2014
wysig- Die hoofartikel vir hierdie afdeling is: FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2014.
Datum | Tyd (UTC-3) | Span 1 | Telling | Span 2 | Rondte | Toeskouers |
---|---|---|---|---|---|---|
13 Junie 2014 | 16:00 (BRT) | Spanje | 1–5 | Nederland | Groep B | 48 173 |
16 Junie 2014 | 13:00 (BRT) | Duitsland | 4–0 | Portugal | Groep G | 51 081 |
20 Junie 2014 | 16:00 (BRT) | Switserland | 2–5 | Frankryk | Groep E | 51 003 |
25 Junie 2014 | 13:00 (BRT) | Bosnië en Herzegowina | 3–1 | Iran | Groep F | 48 011 |
1 Julie 2014 | 17:00 (BRT) | België | 2–1 (e.t.) | Verenigde State | Agste eindronde | 51 227 |
5 Julie 2014 | 17:00 (BRT) | Nederland | 0–0 (e.t.) (4–3 n.S.) | Costa Rica | Kwarteindstryd | 51 179 |
Olimpiese Somerspele 2016
wysig- Die hoofartikel vir hierdie afdeling is: Olimpiese Somerspele 2016.
Datum | Tyd (UTC-3) | Span 1 | Telling | Span 2 | Rondte | Toeskouers |
---|---|---|---|---|---|---|
4 Augustus 2016 | 17:00 (BRT) | Meksiko | 2–2 | Duitsland | Groep C (mans) | 16 500 |
4 Augustus 2016 | 20:00 (BRT) | Fidji | 0–8 | Suid-Korea | Groep C (mans) | 16 000 |
7 Augustus 2016 | 13:00 (BRT) | Fidji | 1–5 | Meksiko | Groep C (mans) | 11 200 |
7 Augustus 2016 | 16:00 (BRT) | Duitsland | 3–3 | Suid-Korea | Groep C (mans) | 17 121 |
9 Augustus 2016 | 16:00 (BRT) | Australië | 6–1 | Zimbabwe | Groep F (vroue) | 5 115 |
9 Augustus 2016 | 19:00 (BRT) | Nieu-Seeland | 0–3 | Frankryk | Groep G (vroue) | 7 350 |
10 Augustus 2016 | 19:00 (BRT) | Japan | 1–0 | Swede | Groep B (mans) | 17 821 |
10 Augustus 2016 | 22:00 (BRT) | Denemarke | 0–4 | Brasilië | Groep A (mans) | 41 067 |
12 Augustus 2016 | 16:00 (BRT) | Volksrepubliek China | 0–1 | Duitsland | Kwarteindrondte (vroue) | 9 642 |
13 Augustus 2016 | 16:00 (BRT) | Nigerië | 2–0 | Denemarke | Kwarteindrondte (mans) | 30 307 |
Copa América 2019
wysigDatum | Tyd (UTC-3) | Span 1 | Telling | Span 2 | Rondte | Toeskouers |
---|---|---|---|---|---|---|
15 Junie 2019 | 19:00 (BRT) | Argentinië | 0–2 | Colombia | Groep B | 35 572 |
18 Junie 2019 | 21:30 (BRT) | Brasilië | 0–0 | Venezuela | Groep A | 42 587 |
21 Junie 2019 | 20:00 (BRT) | Ecuador | 1–2 | Chili | Groep C | 14 727 |
23 Junie 2019 | 16:00 (BRT) | Colombia | 1–0 | Paraguay | Groep B | 13 903 |
29 Junie 2019 | 16:00 (BRT) | Uruguay | 0–0 (4–5 n.S.) | Peru | Kwarteindrondte | 21 180 |
Verwysings
wysig- ↑ (en) fifa.com – Arena Fonte Nova, Salvador Geargiveer 22 Oktober 2013 op Wayback Machine
- ↑ (en) http://www.worldofstadiums.com/south-america/brazil/itaipava-arena-fonte-nova/
- ↑ (pt) "Arena Fonte Nova". Secopa. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 27 Oktober 2010. Besoek op 28 Junie 2011.
- ↑ (pt) "Brasil apresenta proposta da Copa de 2014". Gazeta On Line. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 10 Junie 2008. Besoek op 7 Oktober 2007.
Eksterne skakels
wysigWikimedia Commons bevat media in verband met Estádio Octávio Mangabeira. |
- (pt) Amptelike webwerf
- (en) FIFA.com – Inligting oor die stadion Geargiveer 22 Oktober 2013 op Wayback Machine