Artabotrys brachypetalus
boom spesie
Die groothaakbessie (Artabotrys brachypetalus) is 'n struik of klein boom wat tot 10.5 m hoog kan word. Die spesie is inheems in Botswana, Demokratiese Republiek die Kongo, Kaprivistrook in Namibië, Limpopo, Malawi, Mosambiek, Tanzanië, Zambië en Zimbabwe. In Limpopo kom dit in die Soutpansberg en Venda voor.
Groothaakbessie | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Magnoliids |
Orde: | Magnoliales |
Familie: | Annonaceae |
Genus: | Artabotrys |
Spesie: | A. brachypetalus
|
Binomiale naam | |
Artabotrys brachypetalus Benth., (1862)
| |
Sinonieme | |
|
Die boom se FSA-nommer is 105.1.[1]