Arthur Chaskalson

Suid-Afrikaanse regter

Arthur Chaskalson (24 November 1931 – 1 Desember 2012) was die president van die Konstitusionele Hof van Suid-Afrika vanaf 1994 tot 2001, en hoofregter vanaf 2001 – 2005. Chaskalson was 'n lid van die span in die Rivonia-verhoor van 1963.

Arthur Chaskalson

Ampstermyn
November 2001 – Junie 2005
Vise Pius Langa
President Thabo Mbeki
Voorafgegaan deur Ismail Mahomed
Opgevolg deur Pius Langa

President van die Konstitusionele Hof
Ampstermyn
Junie 1994 – November 2001
President Nelson Mandela

Persoonlike besonderhede
Gebore (1931-11-24)24 November 1931
Johannesburg, Gauteng, Suid-Afrika
Sterf 1 Desember 2012 (op 81)
Johannesburg, Gauteng, Suid-Afrika
Eggenoot/eggenote Lorraine Chaskalson
Kind(ers) 2
Alma mater Universiteit van die Witwatersrand
Religie Jood

LoopbaanWysig

Gebore in Johannesburg, Chaskalson het 'n BCom (1952) en LLB Cum Laude (1954) vanaf die Universiteit van die Witwatersrand.[1]

In 1963, was Chaskalson deel van Nelson Mandela se span in die Rivonia-verhoor, waar Mandela lewenslange tronkstraf ontvang het.

Hy is oorlede in Johannesburg op 1 Desember 2012 vanaf leukemia and was begrawe in Wespark-begraafplaas.[2]

Persoonlike leweWysig

Chaskalson het two seuns en vier kleinkinders gehad.[3] Chaskalson was Joods[2].

Sien ookWysig

VerwysingsWysig

  1. Constitutional Court of South Africa. Justice Arthur Chaskalson Former Chief Justice of South Africa. Constitutional Court of South Africa. URL besoek op 4 Desember 2012.
  2. 2,0 2,1 Martin, Douglas (3 Desember 2012). "Arthur Chaskalson, Chief South African Jurist, Dies at 81". The New York Times (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 21 Mei 2017. Besoek op 4 Desember 2012.
  3. https://www.news24.com/Archives/Witness/Farewell-to-a-great-SA-fighter-20150430
Voorafgegaan deur
Ismail Mahomed
Hoofregter van Suid-Afrika
2001–2005
Opgevolg deur
Pius Langa