Hoofregter van Suid-Afrika


Die Hoofregter van Suid-Afrika is die mees senior regter van die Konstitusionele Hof en die hoof van die regbank van Suid-Afrika, wat die finale seggenskap oor die funksionering en bestuur van al die howe uitoefen.

Hofsaal van die Konstitusionele Hof van Suid-Afrika in Johannesburg
Johannes Andries Truter
Francis William Reitz
Reinhold Gregorowski

Hoofregters van die Kaapkolonie (1812–1910)

wysig

Bron:[1]

  • 1828 Hooggeregshof ingestel

Hoofregters van Natal (1856–1910)

wysig

Hoofregters van die Oranje-Vrystaat (1875–1910)

wysig

Hoofregters van Transvaal (1877–1910)

wysig

Hoofregters van Suid-Afrika

wysig
# Hoofregter Beeld Ampstermyn
1 John de Villiers   1910–1914
2 Sir James Rose-Innes   1914–1927
3 Sir William Henry Solomon   1927–1929
4 Sir Jacob de Villiers   1929–1932
5 Sir John Wessels 1932–1936
6 John Stephen Curlewis 1936–1938
7 James Stratford 1938–1939
8 Nicolaas de Wet   1939–1943
9 Ernest Frederick Watermeyer 1943–1950
10 Albert van der Sandt Centlivres   1950–1957
11 Henry Fagan   1957–1959
12 Lucas Cornelius Steyn 1959–1971
13 Newton Ogilvie Thompson 1971–1974
14 Frans Lourens Herman Rumpff 1974–1982
15 Pieter Jacobus Rabie 1982–1989
16 Michael Corbett 1989–1996
17 Ismail Mahomed 1998–2000
18 Arthur Chaskalson 2001–2005
19 Pius Langa 2005–2009
20

Sandile Ngcobo[5]

2009–2011
21 Mogoeng Mogoeng   2011–2021
22 Raymond Zondo   2022–2024
23 Mandisa Maya   2024–hede

Sien ook

wysig

Verwysings

wysig
  1. (en) Zimmermann, Reinhart. Southern Cross: Civil Law and Common Law in South Africa.
  2. (en) Zimmermann, Reinhart. Southern Cross: Civil Law and Common Law in South Africa. p. 110.
  3. (en) Zimmermann, Reinhart. Southern Cross: Civil Law and Common Law in South Africa. p. 116.
  4. (en) Zimmermann, Reinhart. Southern Cross: Civil Law and Common Law in South Africa. p. 116.
  5. (en) "Zuma bids farewell to Ngcobo". IOL. 14 Augustus 2011. Besoek op 1 September 2024.

Eksterne skakels

wysig