John Wylde
Sir John Wylde (1781 –1859) was 'n Hoofregter van die Kaapse Hooggeregshof en broer van grootkanselier Wylde. Hy is in 1781 in Londen gebore. Hy word in 1827 die eerste Hoofregter van die Kaapkolonie en beklee die amp tot 1855. Hy is in 1859 in Kaapstad oorlede.
John Wylde | |
Hoofregter van die Kaapkolonie
| |
Ampstermyn 1827 – 1885 | |
Voorafgegaan deur | John Truter (as Adjunkadmiraalhof) |
---|---|
Opgevolg deur | Sidney Smith Bell (waarnemend) |
Persoonlike besonderhede
| |
Gebore | Londen, Engeland | 11 Mei 1781
Sterf | 13 Desember 1859 (op 78) Kaapstad, Kaapkolonie |