Aspalathus hypnoides
plantspesie
Aspalathus hypnoides is 'n plant wat hoort tot die genus Aspalathus. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en kom in die Langeberg voor waar dit deel van die fynbos is. Daar is drie subpopulasies wat bedreig word deur indringerplante soos die acacia en hakea-spesies. Meer as 50% van die suidelike laer hellings van die berg is reeds besmet met die spesies.
Aspalathus hypnoides | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
Divisie: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Tribus: | |
Genus: | |
Spesie: | A. hypnoides
|
Binomiale naam | |
Aspalathus hypnoides R.Dahlgren, (1963)
|