Aspalathus petersonii
plantspesie
Aspalathus petersonii is 'n plant wat hoort tot die genus Aspalathus. Die spesie is endemies aan die Noord-Kaap en die Wes-Kaap en is deel van die fynbos. Dit kom op die Bokkeveldberge-plato, Sederberg en van die Swartruggensberge tot by Karoopoort voor.
Aspalathus petersonii | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
Divisie: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Tribus: | |
Genus: | |
Spesie: | A. petersonii
|
Binomiale naam | |
Aspalathus petersonii R.Dahlgren, (1988)
| |
Sinonieme | |
|