Aspalathus pycnantha
plantspesie
Aspalathus pycnantha is 'n plant wat hoort tot die genus Aspalathus. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap, is deel van die fynbos en kom by Bredasdorp voor. Die plant het reeds 40% van sy habitat afgestaan aan koring, wingerde en die kweek van proteas die afgelope 40 jaar. Die plant het 'n voorkomsgebied van kleiner as 1200 km² en daar is ongeveer agt subpopulasies oor wat bedreig word deur oorbeweiding en indringerplante.
Aspalathus pycnantha | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
Divisie: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Tribus: | |
Genus: | |
Spesie: | A. pycnantha
|
Binomiale naam | |
Aspalathus pycnantha R.Dahlgren, (1968)
|