Aspalathus sericea
plantspesie
Die geelkapelbos (Aspalathus sericea) is 'n plant wat hoort tot die genus Aspalathus. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en vorm deel van die fynbos. Dit kom van Hopefield tot by Agulhas voor. Die spesie het 'n bietjie van sy habitat afgestaan op die Kaapse Vlakte en die Weskus aan gewasverbouing en ontwikkeling maar tans is die populasie getalle is stabiel.
Geelkapelbos | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
Divisie: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Tribus: | |
Genus: | |
Spesie: | A. sericea
|
Binomiale naam | |
Aspalathus sericea P.J.Bergius, (1767)
| |
Sinonieme | |
|