Assalmeer
Assalmeer | |
---|---|
Satellietbeeld van die Assalmeer | |
Koördinate: | 11°39′N 42°25′O / 11.650°N 42.417°O |
Ligging: | Djiboeti |
Soort: | Binnemeer |
Oppervlakte: | 54 km² (21 myl²) |
Gemiddelde diepte: | 7,4 m (24 vt) |
Maksimum diepte: | >40 m (130 vt) |
Volume: | 400 km³ (320 myl³) |
Lengte: | 19 km (12 myl) |
Breedte: | 6,5 km (4 myl) |
Opvangsgebied: | 900 km² (350 myl²) |
Omtrek: | 53 km (33 myl) |
Nedersettings: | Randa |
Die Assalmeer (Arabies: بحيرة عسل Buḥayrah ʿAsal) is in Djiboeti, Oos-Afrika en is die laagste punt in Afrika. Die meer is 155 m onder seevlak en is 'n bron van sout. Die meer se water is baie sout.
Bron
wysig- Africa's Great Rift Valley Nigel Pavitt. 2001. ISBN 0-8109-0602-3
Eksterne skakels
wysig- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Assalmeer.