Astridia speciosa
Plantspesie
Astridia speciosa is 'n sukkulent wat deel van die Aizoaceae familie is. Die spesie is inheems aan Namibië en Suid-Afrika. In Suid-Afrika kom die plant in die Richtersveld naby Sendelingsdrif voor en het 'n voorkomsgebied van 62 km². Daar is net een populasie in Suid-Afrika en dit word bedreig deur mynbou aktiwiteite.
Astridia speciosa | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eudicots |
Orde: | Caryophyllales |
Familie: | Aizoaceae |
Genus: | Astridia |
Spesie: | A. speciosa
|
Binomiale naam | |
Astridia speciosa L.Bolus, (1961)
| |
Sinonieme | |
|