Astridia velutina
Plantspesie
Astridia velutina is 'n sukkulent wat deel van die Aizoaceae familie is. Die spesie is inheems aan Namibië en Suid-Afrika. In Suid-Afrika kom die plant in die Richtersveld en word bedreig deur mynbou aktiwiteite. In Suid-Afrika is daar vier subpopulasies wat bedreig word deur oorbeweiding terwyl die populasie van Namibië stabiel is.
Astridia velutina | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eudicots |
Orde: | Caryophyllales |
Familie: | Aizoaceae |
Genus: | Astridia |
Spesie: | A. velutina
|
Binomiale naam | |
Astridia velutina Dinter, (1926)
| |
Sinonieme | |
|