Astroloba herrei
plantspesie
Astroloba herrei is 'n plant wat endemies aan die Wes-Kaap is en kom van Matjiesfontein tot by Prins Albert voor. Die plant word bedreig deur oorbeweiding, gewasverbouing en die onwettige versameling deur plantkundiges.
Astroloba herrei | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
Subkoninkryk: | |
Divisie: | |
Klas: | |
Subklas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Subfamilie: | |
Genus: | |
Spesie: | A. herrei
|
Binomiale naam | |
Astroloba herrei Uitewaal, (1948)
| |
Sinonieme | |
|