Astroloba
plantgenus
Astroloba is 'n vetplant genus wat hoort tot Asphodelaceae, die aalwynfamilie en daar is twaalf spesies wat hoort tot die genus. Al die spesies is endemies aan Suid-Afrika.
Astroloba | |
---|---|
Gekweekte Astroloba foliolosa | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
Subkoninkryk: | |
Divisie: | |
Klas: | |
Subklas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | Astroloba Uitewaal
|
Spesies | |
| |
Verspreiding van Astroloba's in Suid-Afrika | |
Sinonieme | |
|
Spesies
wysigDie genus bevat twaalf spesies:[1]
- Astroloba bullulata (Jacq.) Uitewaal
- Astroloba congesta (Salm-Dyck) Uitewaal
- Astroloba corrugata N.L.Mey. & Gideon F.Sm.
- Astroloba cremnophila van Jaarsv.
- Astroloba foliolosa (Haw.) Uitewaal
- Astroloba herrei Uitewaal
- Astroloba pentagona (Haw.) Uitewaal
- Astroloba robusta P.Reinecke ex Molteno, van Jaarsv. & Gideon F.Sm.
- Astroloba rubriflora (L.Bolus) Gideon F.Sm. & J.C.Manning
- Astroloba spiralis (L.) Uitewaal
- Astroloba spirella (Haw.) Molteno & Gideon F.Sm.
- Astroloba tenax Molteno, van Jaarsv. & Gideon F.Sm.
Verwysings
wysigBronne
wysig- Gids tot die Aalwyne van Suid-Afrika, Ben-Erik van Wyk & Gideon F. Smith, Briza Publikasies, 2014, ISBN 978-1-920217-39-6