Athlone-gedenktekens
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Hierdie artikel behoort versmelt te word met Alexander Cambridge, 1ste Graaf van Athlone.
Maak seker om die inhoud te skuif na die bladsy wat reeds aan Wikidata gekoppel is!
Indien altwee gekoppel is, sien hier.
Alexander Cambridge, 1ste Graaf van Athlone was waarskynlik die gewildste van alle oorsese goewerneurs-generaal wat Suid-Afrika gehad het. Daarom kom sy naam na 'n eeu nog op 'n groot aantal plekke in die land voor.
- Athlone, buurt in Pietermaritzburg
- Athlone, Durban
- Athlone, buurt Kaapse Vlakte
- Loch Athlone by Bethlehem, Vrystaat
- Athlone-dam by Middelburg, Mpumalanga
- Athlone Skool vir Bllindes, Bellville
- Athlone-onderwysersopleidingskollege, Kaapstad
- Athlone-instituut in die Paarl
- die destydse Athlone-kragstasie, Kaapstad
- Athlone-stadion, Kaapstad
- Athlone Hoër Seunskool, Johannesburg
- Hoërskool Athlone, Kaapstad
- Athlone House, koshuis, Queen’s College, Queenstown
- Athlone Park, Durban
- Athlone-park, Amanzimtoti
- Athlone-gholfklub, Durban
- Athlone-brug op die Kenneth Kaundaweg oor die Umgenirivier
- Athlone-kamer by Durban se Buiteklub
- ”Athlone Institute Bursary Project Fund”, Paarl