Attie van Heerden
Adriaan "Attie" Jacobus van Heerden (10 Maart 1898 Boshof, Oranje-Vrystaat – 14 Oktober 1965, Pretoria) was 'n Suid-Afrikaanse Olimpiese atleet (400 meter hekkies) en bekroonde rugbyspeler.
| |||||
Volle naam | Adriaan Jacobus van Heerden | ||||
---|---|---|---|---|---|
Bynaam | Attie | ||||
Geboortedatum | 10 Maart 1898 | ||||
Geboorteplek | Boshof, Oranje-Vrystaat | ||||
Sterftedatum | 14 Oktober 1965 (op 67) | ||||
Sterfteplek | Pretoria, Transvaal | ||||
Massa | 83,9 kg | ||||
Skool | Paarl Gimnasium | ||||
Beroep | Professionele Rugbyspeler en Olimpiese atleet | ||||
Professionele klubs | |||||
Jare | Klub / span | Weds | (pte) | ||
1923–27 1927 |
Wigan Leigh |
127 14 |
(321)107d 0 | ||
Nasionale Span(ne) | |||||
Jare | Club / team | Weds | (pte) | ||
1923–1927 | Ander nasionaliteite | 2 | (6)3d | ||
Rugbyloopbaan | |||||
Loopbaan as speler | |||||
Posisie(s) | Flank | ||||
Springbokno. | 152 | ||||
Professionele / senior klubs | |||||
Jare | Klub / span | Weds | (pte) | ||
≥1916–≤20 1919 1920–23 |
Universiteit Stellenbosch Westelike Provinsie Transvaal |
||||
Nasionale span(ne) | |||||
Jare | Land | Weds | (pte) | ||
1921 | Suid-Afrika | 2 | (3)1d | ||
Amptelike webblad | |||||
Bron: espnscrum.com |
Skoolopleiding
wysigAttie van Heerden was 'n student by Paarl Gimnasium in Paarl, Kaapprovinsie, Suid-Afrika.[1]
Na rugby
wysigNa sy uittrede as rugbyspeler het Van Heerden na Suid-Afrika teruggekeer en by Yskor as 'n sekuriteitswag gewerk.
Verdere leesstof
wysig- Floris J. G. van der Merwe. Honderd Jaar – Atletiek Stellenbosch – Matie Atletiek 1885 tot 1985.
- Piet van der Schyff. Paul Roos se Springbokke 1906 tot 2006.
- Ron Palenski. Men in Black.
- Teddy Shnaps. A Statistical History of Springbok Rugby.
Verwysings
wysig- ↑ "Hoërskool Paarl Gimnasium" (in Engels). rugby365.com. 31 Desember 2009. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 14 April 2012. Besoek op 1 Januarie 2010.
Eksterne skakels
wysig- Attie van Heerden by www.genslin.us/bokke
- Statistieke op rugbyleagueproject.org[dooie skakel]
- Statistieke op wigan.rlfans.com
- Statistieke op scrum.com
- Olympiese statistieke Geargiveer 25 Oktober 2012 op Wayback Machine
- Hoërskool Paarl Gimnasium Geargiveer 14 April 2012 op Wayback Machine
- Rugby Against Australia – The Early Days by Brian Forsyth Geargiveer 4 Maart 2009 op Wayback Machine
- The Magazine of the Rugby Memorabilia Society – 43 April 2009 uitgawe Geargiveer 26 Julie 2013 op Wayback Machine