Augusta, Maine
(Aangestuur vanaf Augusta)
Augusta is die hoofstad van die deelstaat Maine in die Verenigde State van Amerika. Dit is die derde kleinste Amerikaanse hoofstad (na Montpelier en Pierre) en die negende grootste stad in Maine. Volgens die 2010-sesus het Augusta ongeveer 19 000 inwoners.
Kaart | Wapen |
Vlag | |
Land | Verenigde State |
Deelstaat | Maine |
Administratiewe distrik (county) | Kennebec |
Koördinate | 44°18′N 69°46′W / 44.300°N 69.767°W |
Gestig op | 1754 |
Geïnkorporeer op | 20 Februarie 1797 |
Oppervlak: | |
- Totaal | 150,9 vk km |
Hoogte bo seevlak | 20 m |
Bevolking: | |
- Totaal (2010) | 19 136 |
- Bevolkingsdigtheid | 133,4/vk km |
Tydsone | EST (UTC -5) |
- Somertyd | EDT (UTC -4) |
Klimaat | |
- Tipe | Kontinentale klimaat |
- Gemiddelde jaarlikse temperatuur | 14,5 °C |
- Gem. temp. Januarie/Julie | -7 / 21,5 °C |
- Gemiddelde jaarlikse neerslae | 1075,4 mm |
Burgemeester | David Rollins |
Amptelike webwerf | augustamaine.gov |
Augusta lê aan die Kennebec-rivier, op die plek waar die rivier bevaarbaar word. Die getye van die Atlantiese Oseaan dring tot by die stad deur.
Dit is die tuiste van University of Maine at Augusta.
Eksterne skakels
wysig- (en) Die stad se amptelike webtuiste Geargiveer 6 Januarie 2007 op Wayback Machine
- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Augusta, Maine.
Hoofstede van die Verenigde State | ||||
---|---|---|---|---|
|