Avigdor Lieberman
Avigdor Levi Lieberman,[1] Hebreeus: אביגדור ליברמן , (gebore 5 Julie 1958 in Chişinău) is 'n Israelse politikus wat aan die regs-nasionalistiese Yisrael Beiteinu-party behoort.
Avigdor Lieberman אביגדור ליברמן | |
Lieberman in 2017 | |
Minister van Finansies
| |
Ampsbekleër | |
Termynaanvang 13 Junie 2021 | |
Eerste minister | Naftali Bennett |
---|---|
Voorafgegaan deur | Israel Katz |
Minister van Verdediging
| |
Ampstermyn 30 Mei 2016 – 14 November 2018 | |
Eerste minister | Benjamin Netanyahu |
Voorafgegaan deur | Moshe Ya'alon |
Opgevolg deur | Benjamin Netanyahu |
Minister van Buitelandse Sake
| |
Ampstermyn 11 November 2013 – 6 Mei 2015 | |
Eerste minister | Benjamin Netanyahu |
Voorafgegaan deur | Benjamin Netanyahu |
Opgevolg deur | Benjamin Netanyahu |
Ampstermyn 31 Maart 2009 – 18 Desember 2012 | |
Eerste minister | Benjamin Netanyahu |
Voorafgegaan deur | Tzipi Livni |
Opgevolg deur | Benjamin Netanyahu |
Vise-premier
| |
Ampstermyn 2009 – 2012 | |
Eerste minister | Benjamin Netanyahu |
Ampstermyn 2006 – 2008 | |
Eerste minister | Ehud Olmert |
Minister van Strategiese Sake
| |
Ampstermyn 2006 – 2008 | |
Eerste minister | Ehud Olmert |
Minister van Vervoer
| |
Ampstermyn 2003 – 2004 | |
Eerste minister | Ariel Sharon |
Minister van Nasionale Infrastruktuur
| |
Ampstermyn 2001 – 2002 | |
Eerste minister | Ariel Sharon |
Lid van die Knesset
| |
Ampsbekleër | |
Termynaanvang 1999 | |
Politiek leier
| |
Ampsbekleër | |
Termynaanvang 1999 | |
Persoonlike besonderhede
| |
Gebore | 5 Julie 1958 Chişinău, Moldowa |
Politieke party | Yisrael Beiteinu |
Kind(ers) | 3 |
Lieberman is die oprigter en leier van Yisrael Beiteinu ('Israel Ons Huis'). Sedert 1999 is hy 'n lid van die Knesset. Hy het ook verskeie ministersposte beklee, in die kabinette Sharon I, Sharon II en Olmert en die van minister van Buitelandse Sake in die kabinette Netanyahu II en Netanyahu III. Van 2016 tot 2018 was hy minister van Verdediging in die Netanyahu IV-kabinet gewees. Sedert 2021 is hy minister van Finansies in die Bennett-Lapid-kabinet.
Agtergrond
wysigAfkomstig uit die Moldawiese Sosialistiese Sowjetrepubliek emigreer hy in 1978 na Israel.
Lieberman was 'n lid van die Likoed-party gewees en het vir Benjamin Netanyahu gewerk. In 1999 het hy Yisrael Beinteinu opgerig, 'n politieke party vir Joodse immigrante uit die voormalige Sowjetunie.
Hy is 'n voorstander van 'n streng beleid teen die Palestyne en woon op die Wesoewer.
Verwywsings
wysig- ↑ Ook geskryf as Liberman.
Eksterne skakels
wysig- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Avigdor Lieberman.
- (en) Avigdor Lieberman, Knesset-webwerf