Babiana brachystachys
plantspesie
Babiana brachystachys is 'n meerjarige blomplant en geofiet wat tot die genus Babiana behoort en is deel van die Sukkulente Karoo. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap. Dit kom in die kusgedeelte van die Namakwaland, vanaf Lambertsbaai tot Hondeklipbaai voor. Die spesie het van sy habitat afgestaan aan mynbou aktiwiteite.
Babiana brachystachys | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
Divisie: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Subfamilie: | |
Tribus: | |
Genus: | |
Spesie: | B. brachystachys
|
Binomiale naam | |
Babiana brachystachys (Baker) G.J.Lewis, (1934)
| |
Sinonieme | |
|