Babiana carminea
plantspesie
Babiana carminea is 'n meerjarige blomplant en geofiet wat tot die genus Babiana behoort en is deel van die vygieveld. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en kom op die Knersvlakte, naby Vanrhynsdorp, voor. Daar is een populasie wat uit minder as 100 plante bestaan en dit word bedreig deur kalksteen mynbou aktiwiteite.
Babiana carminea | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
Divisie: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Subfamilie: | |
Tribus: | |
Genus: | |
Spesie: | B. carminea
|
Binomiale naam | |
Babiana carminea J.C.Manning & Goldblatt, (2007)
|