Babiana curviscapa
plantspesie
Die perde-uintjie (Babiana curviscapa) is 'n meerjarige blomplant en geofiet wat tot die genus Babiana behoort. Die spesie is endemies aan die Noord-Kaap en is deel van die Sukkulente Karoo. Dit kom van Steinkopf suidwaarts tot by Kamiesberg en die heuwels wes van Bitterfontein voor.
Perde-uintjie | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
Divisie: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Subfamilie: | |
Tribus: | |
Genus: | |
Spesie: | B. curviscapa
|
Binomiale naam | |
Babiana curviscapa G.J.Lewis, (1959)
|